Red Sheep live at The Daisy Jones

calendar
Sat May 15, 17:00 - Sat May 15, 22:30
location
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

About

Red Sheep is a musical duo made up of the curly-haired Estian Maree (on loop pedal, guitar, harmonica and vocals) and the red-haired Max Koenig (piano, harmonica and vocals). 

Although Red Sheep was only born in July 2018, they both started making music long before learning to walk, thanks to strong influences from their musical families. These two Maties students will provide the music to your soul with their originals, and they tackle song requests with ease- showcasing their versatility. #JoinTheHerd and tag along on this musical journey!


Sat 15 May

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

Doors open 5pm | Show starts 8pm | Bar and kitchen open from 2pm

Tickets R50pp


=========================

Meer oor die band in Afrikaans

=========================

Hul Afrikaanse enkelsnit, Suiderkruis, het ontplof en hul oë oopgemaak vir wat werklik moontlik is.

Red Sheep het saam hul goeie vriende Robert Cable (tromme) en Owald van Schalkwyk (elektriese- en baskitaar) begin optree by groter feeste en venues. Hul enkelsnit, Diagnosis, is in Desember 2019 vrygestel. Daarin het hul eksperimenteer met verskillende genres, met die doel om te kyk wat werk en waarvan hou hul gehoor. Hul eerste volle album sal ook teen einde 2020 beskikbaar wees!


Hul genre is sterk beïnvloed deur groepe soos Mumford and Sons, Air Supply, Kodaline, en Gangs of Ballet. As gevolg van altwee se musikale agtergrond, wil hulle nie te veel elektroniese klanke by hul musiek voeg nie en probeer hul om baie klem te plaas op hul instrumente en musikale vermoëns. Hul albei hou ook van rock-musiek, en is mal oor rock-ballades.


“Ons lirieke moet met mense praat,” is hul eens.

Hulle handhaaf ’n fyn balans tussen rustige, kalm musiek, en opgewekte ritmes wat die gehoor aan die gang kry. Dít is dan ook presies wat verwag kan word wanneer hul vertonings bygewoon word.


Additional information

Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Red Sheep live at The Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions Get Directions

Twitter Feed

Organiser

How can we help?